N$140.00
Hierdie is ‘n goeie opsie vir babas wat bietjie van ‘n sensitiewe vel het, maklik uitslaan of wat selfs vroeg reeds sukkel met ekseem. Geskik vir 0 maande+. Die salf is wonderlik vir bytplekke, uitslag en ekseem.