N$52.00
Beide Rooibos en Heuningbos tee is inheems aan Suid-Afrika en bevat GEEN kafeïene nie. Rooibos en Heuningbos is ook ryk aan anti-oksidante. Beide 20 sakkies per pak