Klein Bederf | Lyf Botter | Rooibos Redding

N$90.00N$140.00

Groot gunsteling landwyd en word gemaak van sterk A+ graad Rooibos en sommer baie Shea-botter. Hierdie reeks is geskik vir die hele gesin, van oupa se skurwe hakke tot Boeta se boudjies. Verrig wondere met Sonbrand!!