Klein Bederf | Lyfbotter 150g

N$130.00

Kliënt se kommentaar: “Klein se lyfbotter is nie jou normale “body grease” nie. Dit is ‘n lekker dik en ryk room wat jou vel bevogtig en lekker diep intrek.”