Klein Bederf | Stortskrop 300ml

N$135.00

Skrop-skrop… ons lekker Stortskrop is dieselfde gewilde Lyfwas as in ons pomp-bottels, maar dit kom in ‘n hang-bottel wat gerieflik is vir die van ons wat eerder graag stort.